Instrukteursgradering vir die afstandvlieëniersertifikaat
Kursusinhoud
Vereiste vir hierdie kursus:
Moet in besit wees van ’n geldige afstandvlieëniersertifikaat (AVS; Engels: remote pilot certificate of RPC).
Moet in besit wees van ’n geldige klas 3- mediese kwalifikasie.
Instrukteurteorieonderwepe:
Hersiening van die AVS-onderwerpe.
Lei die opleier op.
Lêervoorbereiding
Aanbiedings
Opleidingsprogram vir instrukteursgradering (twee dae klas of aanlyn):
Hersiening van die AVS-sillabus.
Deel 101- toegepaste wetgewing.
Lei die opleier op.
Lêervoorbereiding en selfstudie.
Eksamen
Aanbiedings
Praktiese opleiding – Instrukteursgradering:
Patter-vlugoefening.
Koste: R33 500,00
Doen aansoek
"*" indicates required fields





















