Gradering vir buite die visuele siglyn (beyond visual line of sight of BVLOS)



Kursusinhoud

Vereistes vir hierdie gradering:

Moet in besit wees van ’n geldige AVS-lisensie.

Moet in besit wees van ’n geldige klas 3- mediese kwalifikasie.

BVLOS-teorieonderwerpe:

Lugvaartwetgewing van toepassing op BVLOS.

Bemanningshulpbronbestuur (Engels: crew resource managment of CRM) vir BVLOS.

Meteorologie

Vlugbeplanning en -navigasie van toepassing op BVLOS.

Missiebeplanning en standaardbedryfsprosedures (SBP’s),

Veiligheidsbestuur

Basiese instrumentevlieg.

Radiotelephonie vir BVLOS.

BVLOS-teorieopleidingsprogram (drie dae klas of aanlyn):

Dag 1: Lugvaartwetgewing van toepassing op BVLOS.

              Bemanningshulpbronbestuur vir BVLOS.

              Meteorologie

Dag 2: Veiligheidsbestuur

              Basiese instrumentevlieg.

              Radiotelephonie vir BVLOS.

              Vlugbeplanning en -navigasie.

              Missiebeplanning en SBP’s.

BVLOS- praktiese opleiding:

Scenariogebaseerde oefeninge.

BVLOS- operasionele oefeninge.

BVLOS-noodprosedures.

Konsolidering van opleiding.

Koste: R17 500, 00

Doen aansoek

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Stop die bloeding
https://aviation-training.co.za/kursuse/stop-die-bloeding-2
Instrukteursgradering vir die afstandvlieëniersertifikaat
https://aviation-training.co.za/kursuse/instrukteursgradering-vir-die-afstandvlieeniersertifikaat
Gradering vir buite die visuele siglyn (beyond visual line of sight of BVLOS)
https://aviation-training.co.za/kursuse/gradering-vir-buite-die-visuele-siglyn-beyond-visual-line-of-sight-of-bvlos
Noodhulp Vlak 2-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-2-kursus
Basiese brandveiligheid
https://aviation-training.co.za/kursuse/basiese-brandveiligheid
Noodhulp Vlak 1-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-1-kursus
RPC-kursus (Remote Pilot Certificate)
https://aviation-training.co.za/kursuse/rpc-kursus-remote-pilot-certificate