Instrukteursgradering vir die afstandvlieëniersertifikaat



Kursus inhoud

Vereiste vir hierdie kursus:

Moet in besit wees van ’n geldige afstandvlieëniersertifikaat (AVS; Engels: remote pilot certificate of RPC)

Moet in besit wees van ’n geldige klas 3- mediese kwalifikasie

Instrukteurteorieonderwepe:

Hersiening van die AVS-onderwerpe

Lei die opleier op

Lêervoorbereiding

Aanbiedings

Opleidingsprogram vir instrukteursgradering (2 dae klas of aanlyn)

Hersiening van die AVS-sillabus.

Deel 101 toegepaste wetgewing.

Lei die opleier op.

Lêervoorbereiding en selfstudie.

Eksamen.

Aanbiedings.

Praktiese opleiding: Instrukteursgradering

Patter-vlugoefening.

Prys: : R33 500,00

Doen aansoek

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Instrukteursgradering vir die afstandvlieëniersertifikaat
https://aviation-training.co.za/kursuse/instrukteursgradering-vir-die-afstandvlieeniersertifikaat
Gradering vir buite die visuele siglyn (beyond visual line of sight of BVLOS)
https://aviation-training.co.za/kursuse/gradering-vir-buite-die-visuele-siglyn-beyond-visual-line-of-sight-of-bvlos
Noodhulp Vlak 2-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-2-kursus
Basiese brandveiligheid
https://aviation-training.co.za/kursuse/basiese-brandveiligheid
Noodhulp Vlak 1-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-1-kursus
RPC kursus (Remote Pilot Certificate)
https://aviation-training.co.za/kursuse/rpc-kursus-remote-pilot-certificate