Gradering vir buite die visuele siglyn (beyond visual line of sight of BVLOS)
Kursus inhoud
Vereistes vir hierdie gradering
Moet in besit wees van ’n geldige AVS-lisensie.
Moet in besit wees van ’n geldige klas 3- mediese kwalifikasie.
BVS-teorieonderwerpe
Lugvaartwetgewing van toepassing op BVS
Bemanningshulpbronbestuur (Engels: crew resource managment of CRM) vir BVS
Meteorologie
Vlugbeplanning en -navigasie van toepassing op BVS
Missiebeplanning en standaardbedryfsprosedures (SBP’s)
Basiese instrumentevlieg
Radiotelephonie vir BVS
BVS-teorieopleidingsprogram (3 dae klas of aanlyn)
Dag 1: Lugvaartwetgewing van toepassing op BVS’
Bemanningshulpbronbestuur vir BVS.
Meteorologie.
Dag 2 : Veiligheidsbestuur
Basiese instrumentevlieg.
Radiotelephonie vir BV.
Vlugbeplanning en -navigasie.
Missiebeplanning en SBP’s
BVS- praktiese opleiding
Scenario-gebaseerde oefeninge.
BVS- operasionele oefeninge.
BVS-noodprosedures.
Konsolidering van opleiding.
Prys: R18 500, 00
Doen aansoek
"*" indicates required fields





















