Noodhulp Vlak 2-kursus



Kursus inhoud

Teorieonderwerpe vir afstandvlieëniersertifikaat

Lugvaartwetgewing

Menslike faktore

Meteorologie

Vlugbeplanning en -navigasie

Beligting vir onbemande lugvaarttuigstelsels (OLS; Engels: unmanned aircraft systems of UAS)

OLS: tegnies en algemeen

Radiotelephonie

AVS-opleidingsprogram (5 dae klas of aanlyn)

Dag 1: Lugvaartkunde, menslike faktore.

Dag 2: Vlugbeplanning en navigasie.

Dag 3: OLS tegnies en algemeen; en OLS spesifiek tegnies en algemeen.

Dag 4: Radiotelefonie (mondeling)

Dag 5: Meteorologie (6 ure); vraag-en-antwoordsessie.

Die AVS-kursus kan aanlyn of in persoon bygewoon word. Indien dit in persoon aangebied word, moet die student die volle vyf agtereenvolgende dae beskikbaar wees.

Vereistes vir die AVS:

Die student moet 18 jaar of ouer wees. Gesondheid is belangrik: die student se liggaamsmassa-indeks (Engels: BMI) moet gesond wees (hy/sy mag nie oorgewig wees nie), en geen hartkwale, diabetes of epilepsie hê nie, en geen antidepressante gebruik nie. Die student mag ook nie kleurblind wees nie.

Prys: R23 900,00

Doen aansoek

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
Instrukteursgradering vir die afstandvlieëniersertifikaat
https://aviation-training.co.za/kursuse/instrukteursgradering-vir-die-afstandvlieeniersertifikaat
Gradering vir buite die visuele siglyn (beyond visual line of sight of BVLOS)
https://aviation-training.co.za/kursuse/gradering-vir-buite-die-visuele-siglyn-beyond-visual-line-of-sight-of-bvlos
Noodhulp Vlak 2-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-2-kursus
Basiese brandveiligheid
https://aviation-training.co.za/kursuse/basiese-brandveiligheid
Noodhulp Vlak 1-kursus
https://aviation-training.co.za/kursuse/noodhulp-vlak-1-kursus
RPC kursus (Remote Pilot Certificate)
https://aviation-training.co.za/kursuse/rpc-kursus-remote-pilot-certificate